Snaaks hoe ons dinge verbeel

So, wanneer die Verlosser terugkeer en niemand Hom herken nie…
Ek wonder hoekom?
Humph.... Ek lag
Eerste bene in Afrika gevind. Hulle soek Eden in Afrika.
So… as die storie daar begin… hoe dink jy het Adam gelyk?
Ja. Skielik maak baie dinge sin.
Ek het net 'n vraag.



Comments